Matt Stone

Matt Stone
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Stone in 2016

Geboortenaam Matthew Richard Stone
Geboorte 26 Mei 1971 (1971-05-26)
Houston, Texas, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Angela Howard
Kinders 2[1]
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Matt Stone (gebore 26 Mei 1971) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente BASEketball (1998), South Park: Bigger, Longer & Uncut (1999), en Team America: World Police (2004), en in die televisiereeks South Park (1997). Ook as medeskrywer vir The Book of Mormon (2011). Stone was geïnteresseerd in film en musiek as 'n kind, en het die Universiteit van Colorado na hoërskool bygewoon, waar hy Trey Parker ontmoet het. Hy is bekend as mede-stigter van South Park saam met Trey Parker.

Stone en Parker het verskuif na Los Angeles en skryf hul tweede film, Orgazmo (1997). Hulle het gewerk op 'n film getiteld South Park: Bigger, Longer & Uncut (1999), wat erkenning ontvang het van beide kritici en aanhangers. Saam met Parker, het hy ook verskeie rolprente en televisiereekse vervaardig, insluitend Team America: World Police (2004).

  1. "The Book Of Mormon: not for the easily offended" (in Engels). The Guardian. 4 Januarie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Maart 2020. Besoek op 12 Augustus 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy